Die fetus kan ook 'n voorwerp vasgryp,
sy kop vorentoe en agtertoe beweeg,
sy kakebeen oop en toe maak,
sy tong beweeg, sug en strek.
Senuweepunte in die gesig,
handpalms
en voetsole kan ligte aanraking voel.
In reaksie op 'n ligte aanraking
van die voetsool,
sal die fetus sy heup en knie
buig en dalk sy tone krul.