Vanaf die eerste 8 weke verby is totdat
die swangerskap tot 'n einde kom,
word die ontwikkelende mens
'n fetus genoem,
wat "ongebore afstammeling" beteken.
Gedurende hierdie tydperk
- die fetale fase -
word die liggaam groter en
begin die liggaamstelsels werk.