Teen 6 weke
begin bloedselvorming
in die lewer plaasvind,
waar limfselle (limfosiete)
nou aanwesig is.
Hierdie soort witbloedselle
speel 'n belangrike rol in die
ontwikkelende immuniteitstelsel.
Chapter 22 The Diaphragm and Intestines
Die mantelvlies (diafragma),
wat die hoofspier is wat
tydens asemhaling gebruik word,
is teen 6 weke byna voltooi.
'n Gedeelte van die
ingewande bult nou tydelik
in die naelstring uit.
Tydens hierdie natuurlike proses,
genaamd fisiologiese uitstulping,
word vir ander ontwikkelende
organe in die buik plekgemaak.