Die ledemate se bene, gewrigte,
spiere, senuwees,
en bloedvate
lyk reeds baie soos dié
van 'n volwassene.
Teen 8 weke verander
die epidermis, of boonste laag vel,
in 'n membraan wat uit vele lae bestaan,
en verloor dit redelik baie
van sy deursigtigheid.
Wenkbroue begin groei en
fyn haartjies verskyn om die mond.